News

Die Motorvoertuigongelukkefonds (MVAF) se senior bestuurder vir die voorkoming van ongelukke en beserings, Ruben Uupindi, sê 77% van voetgangers sterf op die toneel, 22% in ...
Die vertrek van Richwell Lukonga as waarnemende uitvoerende hoof van die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) het ’n web van interne geskille onthul – ...
Meer as agt buurte oraloor Okahandja word steeds geteister deur volgehoue rioolwaterstortings wat nooit ten volle opdroog nie en ernstige kommer onder inwoners oor gesondheid ...