News
Die Motorvoertuigongelukkefonds (MVAF) se senior bestuurder vir die voorkoming van ongelukke en beserings, Ruben Uupindi, sê 77% van voetgangers sterf op die toneel, 22% in ...
Die vertrek van Richwell Lukonga as waarnemende uitvoerende hoof van die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) het ’n web van interne geskille onthul – ...
Meer as agt buurte oraloor Okahandja word steeds geteister deur volgehoue rioolwaterstortings wat nooit ten volle opdroog nie en ernstige kommer onder inwoners oor gesondheid ...
Die Namibiese Haweowerheid (Namport) sal die proses begin om gespesialiseerde omgewingsimpakstudies uit te voer om enige maatskaplike en omgewingsimpakte wat verband hou met ...
Die hoof uitvoerende beampte van die Visserye-Waarnemingsagentskap (FOA), Stanley Ndara, het op dringende hervormings aangedring om Namibië se mariene hulpbronne te beskerm, ...
Tennisgeesdriftiges geklee as die 1980’s se tennisspelers Bjorn Borg van Swede en John McEnroe van die VSA, staan tou vir kaartjies op die eerste dag van die ...
Namibië is vanaf 1 Julie van ’n hoër-middelinkomsteland na 'n laer-middelinkomste-ekonomie afgegradeer in die jongste Wêreldbank-inkomsteklassifikasie. Die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results